| Zané Coetzee Ek sien uit vir Hokkie en al die nuwe vriende. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Sushi Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Hokkie2.0 Ek kan n bal laat vlieg. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om nie te boelie nie. ‘n Helpie is sinoniem met… Sukses As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Snow white want sy praat met diere en ek hou van diere. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Inge 2 |