Divan Coetzee
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe Vriende te ontmoet, nuwe vakke en om dinge die Helpie way te doen.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Kerrie en rys

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Doen dinge anders! Om altyd uit die boks uit te dink.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Jy mag vir een dag net oor positiewe goed praat en mekaar motiveer

‘n Helpie is sinoniem met…
Trots

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Mr Miagi, want hy het nooit ‘? geveg begin Nie, maar het opgestaan vir homself en dit wat reg is

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Klomp keer lekker