Liam Cloete
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om visvang as ‘n sport te hê

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Steak

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Die wêreld van Advontuur en my spesiale vermoe is om enige plek in die Wêreld te kan besoek

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Dat daar nie skool is nie

‘n Helpie is sinoniem met…
Behulpsaam

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Indiana Jones omdat hy op baie avonture gaan

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Back in black