| Liam Burke Die sport As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pizza Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Expect the unexpected. Die vermoë om deurskynend te wees As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Net mense wat belasting betaal kan stem ‘n Helpie is sinoniem met… Trots As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Jeremy Clarkson van Clarkson’s Farm Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Seven nation army |