| Dylan Marais Nuwe vriende. Nuwe uitdagings. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pizza Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Rugby Challenge 4 - Om die heel beste rugbyspeler in die spel te wees. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Wet wat vereis dat almal vir 'n dag hul daaglikse roetine moet omruil met iemand anders. Dit kan lei tot groter begrip vir ander se lewens. ‘n Helpie is sinoniem met… Spanbouer en Werksaam ( Twee koppe is beter as een) As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Spiderman - Mense wat hulp nodig het by te staan en verkeer te vermy.?? Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Dans alleen - Droom Sindroom |