Wessel Hattingh
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om sport te doen!

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pizza

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Lord of the Rings. Om deurskynend te wees.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Verdraagsaamheid

‘n Helpie is sinoniem met…
Raak-vatter

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Ethan Hunt (Mission Impossible), hou van die avontuur en die werk wat hy doen.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Memories- Maroon 5