| Cole Fourie My Matriek Buddy te onmoet en nuwe pelle te maak As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Steak Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? City of Fun- Release Fun Bubbles As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om my te aanvaar en van my te hou ‘n Helpie is sinoniem met… Helper en vriend As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Reacher op Netflix - Alan Ritchson. Volgens my het hy alles wat ek as n mens sou wou wees. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Victoria Baai / Mej Sonneblom |