Leah Williams
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe uitdagings en ondervindings in die klaskamer, sportveld en koshuis

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Hoender wrap

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
“Around the world in 8 seconds” - Teleportasie / instant travel

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Dat jy jou bestuurslisensie kan kry op die ouderdom van 13

‘n Helpie is sinoniem met…
Sukses

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Wonder Woman - haar moed, kragte en haar strewe na geregtigheid maak haar my rol model en ‘n ware inspirasie .

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Melatonin - Birds of Bellwoods