Lily-Mari Wilkin
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Die netbal seisoen en nuwe maats maak

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pasta

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Super seas jy het water powers en moet veg en gaan op avonture

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Jy moet n dier gaan aanneem of red

‘n Helpie is sinoniem met…
Oulik

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Cleo uit H2O omdat sy n meermin is

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Have you ever seen the rain