Leané Vos
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Die ontgroening

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Steak egg en chips

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Cod ( call of duty) ek sou die mens weed wat almal heal

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Ek sou the purge trug bring

‘n Helpie is sinoniem met…
Help

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Damon want een hy is hot en twee hy is n vampire

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
GTA 9