HJ Vos
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om 'n matriek buddy te hê!

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
donuts

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
dat almal nice is met my

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal moet vleis eet

‘n Helpie is sinoniem met…
Ordenklik

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
wimpie kid want alles is so snaaks

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
danger zone/i ant worryied/die stem