| Klara Vorster Nuwe mense te ontmoet en memories te maak. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Tjoppies Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Tiener Tye, om altyd energiek te wees. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om almal met respek en liefde te hanteer. ‘n Helpie is sinoniem met… Liefde. As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Pumba van Lion King, want om nie ? warrie in die wêreld te hê nie, en net ? lekker tyd altyd kan hê! Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Close to you - Gracie Abrams |