Keagan Vorster
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om n nuwe ervaring te he met aktiwiteite

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Burgers

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Karate, speed and stamina

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Praised and worship

‘n Helpie is sinoniem met…
Trots

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Max van die fliek Real Steale, hy het nooit op gegee

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Seven Nation Army