Lené Viljoen
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Die netbal en nuwe vriende

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Hoender slaai

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
My naam sou escape reality genoem word en my spesiale vermoë is om mense se brein te kan lees

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal kan enige plek gaan visvang

‘n Helpie is sinoniem met…
Iemand met baie deursettingsvermoë, asook iemand wat altyd daar is vir ander en is altyd vriendlik met almal.Hulle is ook mense wat n bietjie pret in die lewe sit.

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Thomas van Maze runner, omdat hy n baie nuuskurige, maar ook brawe ou is wat uitsien na n challenge en ook nie iemand sal agter laat nie

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Could you be loved by Bob Marley