Chantoné Vermeulen
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Tegnologie

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Nachos

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Dungens and Dragon's /om tyd te stop

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Niemand mag haat of sleg se nie

‘n Helpie is sinoniem met…
Friend

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Tané ,sy is braf en sterk en mooi

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Birds of a feather