| Cara Angus die spaans klasse As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Ham en kaas broodjie Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? DESIGN ON THE LINE, om mooi klere te ontwerp vir die wat Die Met Gala bywoon As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om n groente tuin te plant ‘n Helpie is sinoniem met… hulper As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Isabell , uit the summer I turned pretty reeks Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? you belong with me , deur Taylor Swift |