Kate-Lynn van Wyk
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om n Nuwe vase in my lewe by die beste Skool te begin

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Braai vleis en braai broodjies

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
WIE NIE WAAG NIE ek Sal enige uitdaging aanvaar en aanpak

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Geen dier een geen mense mag seer gemaak word nie

‘n Helpie is sinoniem met…
Respek en verantwoordlikheid

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Amy in hardland want ek wil so n konneksie met perde te kan hê

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
F-250 van appel