| Chivanté van Wyk Sport,nuwe uitdagings,en om deel te word van die helpie familie As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pizza Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Minecraft,want ek is besig om aan my toekoms te bou nes die speletjie As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Mense moet mekaar ophou boelie omdat dit begin ernstiger word veral in skoolverband ‘n Helpie is sinoniem met… N Superhero As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Moana,want sy is braaf,vriendelik,staan op vir wat reg is,gee om vir familie en vriende en het n goeie hart Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Oh susannah by wyat flores |