| Taylé van Tonder Die Produksie As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Braaivleis Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? "Change the world" - Mind reading As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Jy mag nie lelik wees met enige iemand nie ‘n Helpie is sinoniem met… Hulpvaardig As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Belly van "The summer I turned pretty", want sy is vrolik en besig om baie pret dinge te doen Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? "Take a chance on me" van ABBA |