Rouxlé van Rooyen
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
al die tradisies

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
frozen yogurt .

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Rit tot die begin, my vermoe is om tyd te vries.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
geen oorlog of politiek vir een dag, net vrede.

‘n Helpie is sinoniem met…
vasbyt

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
cat in the hat.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Superpowers- Daniel Ceaser