Ava van Rooyen
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om Nuwe vriende te maak

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Vrugte

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Roblox my vermoë sal wees om te kan vlieg

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Sodat almal kan gelukkig wees

‘n Helpie is sinoniem met…
Ondersteun

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Mamma Mia = Sofi of Donna

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Lost in the wild