| Wayden Botha Ek sien die meeste uit om bus te ry. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Steak en chips Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Wayden's Battle Royale - super strength power As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om behuipsaam te wees en mekaar te respekteer ‘n Helpie is sinoniem met… n leier As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Ironman-want hy is slim en kreatief Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Chris Steyn - plaas dorp toe |