Cayle van Nieuwenhuizen
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe goed te leer.

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Pizza

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Fortnite, strategesie meesterbrien

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Niemand mag diskrimineer nie.

‘n Helpie is sinoniem met…
Leer

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
James Bond. Want hy is cool.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Don't Stop Me Now - Queen