Dian van Greunen
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Die helpmekaar kultuur,omgewing en die atmosfeer

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Braaivleis

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
The life of Dian, om alles te sien wat op aarde gebeur en om te help as daar fout is

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Maak n verkil

‘n Helpie is sinoniem met…
Vriendelik,buhulpsaam,geduldig,hardwerkend en betroubaar.

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Captain America, hy beakerm mense, hy beskerm sy land en hy is cool.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Praise deur elevation worship