Ané van Eyssen
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe Vriende te maak

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Spaghetti

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Snack Attack om te eet

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Als is verniet

‘n Helpie is sinoniem met…
Vriendelikheid

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Anxiety van Inside out 2, want die vraelys maak my angstig

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
A sky full off stars