| Janu van der Westhuizen Nuwe geleenthede As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Butter chicken curry Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Ys aan ‘n Eskimo - om absoluut enige iets te verkoop As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Smile a while ‘n Helpie is sinoniem met… Godsvreesend As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Brian van Fast & Furios want hy ry ‘n Skyline Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Toby Mac - Speak Life |