Divan van der Westhuizen
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe vriende

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Lasagna

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Brawl stars - my vermoe is om invisible te wees sodat jy mense kan dood maak en hulle jou nie kan sien of vang nie.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Geen skool vir die hele dag.

‘n Helpie is sinoniem met…
Bystand en ondersteuning

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
The Rock, want hy is in meeste van die films wat hiedie jaar gemaak is

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
A Sky Full of Stars