Mila van der Walt
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe Uitdagings

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Griekse kosse

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
The life of M, Dat ek mense se gedagtes kan lees.

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
n verpligte pretpark dag

‘n Helpie is sinoniem met…
Familie

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Enola Holmes, Al die nuwe avonture en speurwerk.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Die with a smile