| John van der Walt Klomp nuwe maats As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pizza Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? “ForeverOnHoliday”- teleportation ( kan gaan waarheen ek wil) As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Betaal my R100 elke minuut ?? ‘n Helpie is sinoniem met… Pret As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Alex Rider want sy lewe is opwindend Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Mevrou (The Kifness) |