Conrad van der Walt
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
vir die ontgroening

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
pizza

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
n kind se lewe en dat alles wat jy aan dink waar word

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
ouers moet na hul kinders luister

‘n Helpie is sinoniem met…
lekker

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Jack Sparrow ,want jy sien en experience baie verskillende goed

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Thunderstruck