| Johannes van der Plas Die produksie As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Burgers Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Beyond human - om te kan vlieg As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Geen geweld teenoor ander. ‘n Helpie is sinoniem met… Vriende As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Deadpool - want jy kom help om die wêreld te red Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Bohemian rhapsody |