| Ulrich van der Merwe Nuwe vriende en nuwe uitdagings As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Braaivleis Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? B.A.L.L. Beyeonic vision As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Be kind ‘n Helpie is sinoniem met… Kameraadskap As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Nolan -Rookie. Hy is braaf en altyd daar vir sy gemeenskap Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Spoegwolf Dagdrome |