Kristi van den Heever
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Alles wat nuut is

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Sushi

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Spontaneous; Ek kan mense se gedagtes lees

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Naasteliefde

‘n Helpie is sinoniem met…
Saamstaan

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Alice in Wonderland, want Alice kies haar eie wereld

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Ivy deur Frank Ocean