Elvin van Antwerpen
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Nuwe vriende te maak

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Sushi

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Elf's quest - die vermoe om te vlieg

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Om gelukkig te wees en te lag

‘n Helpie is sinoniem met…
cool wees

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Spiderman, want ek sal oral kan rondswaai

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Dans alleen van Droom Sindroom