| Mikayla Tsiakos Gees,Busry& Tradisies As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Kook kos Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Kompas & om enige plek heen te reis As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Dat almal vir een dag oor almal moet omgee ‘n Helpie is sinoniem met… Awesome As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Rachel (Friends), want sy is baie hulpvaardig Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Lag deur die groep "Ons" |