| Karla Botha Om die jufrou en menere te ontmoet en om baie nuwe dinge te kan leer en om aan die swem te kan deel neem As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Sushi ?? Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? 30 seconds baie snaaks die woorde uit beeld, want Ek is baie snaaks As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? As Ek ? wet sou kon kies sou Ek laat elke mens kerk toe Sal gaan net een Sondag ‘n Helpie is sinoniem met… Friendelik , hoopful , eerlik , ? goeie christen ,respek As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Merida (Brave) want sy is baie braaf om eie probleme optelos en nie vir haar probleme weg te hardloop nie Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Demi Lee Moore Hart Breek |