| Luko Taute Om nuwe vriende te maak en nuwe goed te leer As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pasta Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Avonture van Guinea en om in n Guinea Pig te verander As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Dat jy nie mag skool toe gaan nie ‘n Helpie is sinoniem met… Uniek As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Darth Vader want ek kan die baas wees van die Galatic Empire en al die syndicates en ek kan die Force gebruik Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Three little birds deur Timmy Trumpet |