| Kian Swart Ek sien uit daarna om nuwe vriende te maak en weer met ou vriende in te skakel. Om uit te blink in my rugby en op 'n positiewe wyse by te dra tot die skool. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Enige tipe rooivleis Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? The Man of Iron - 100keer meer gevorderd as 'n mens As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Yes Day - mag nie nee se nie ‘n Helpie is sinoniem met… Gees As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Deadpool - bomenslike genesende vermoëns. Hy is bekend vir sy neiging om te grap. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Barto - Impulsief |