| Malica Stoop Na al die nuwe uitdagings van n nuwe skool en om nuwe vriende te maak. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Vrugteslaai Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Die lewe is n avontuur. Om gedagtes te kan lees. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Jy moet die waarheid vertel. ‘n Helpie is sinoniem met… Omgee As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Joy van Inside Out, want ek sal die hele dag net positief wil wees en nie hartseer voel nie. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Stargazing |