Durand Botha
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
om ander mense te leer ken en net n lekker tyd te he

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Braai vleis

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Die lewe van Durand en om my ouers trots te maak

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
doen iets reg vir iemand anders

‘n Helpie is sinoniem met…
welpie

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Deadpool,dan kan ek all die goed doen wat my dalk kan doood maak

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Leave a light on Tom Walker