Megan Stoffberg
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om nuwe maats te maak!

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Chicken chow meine

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
Roblox - super speed

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal moet 2 sakke kos vir animal shelter gee

‘n Helpie is sinoniem met…
?

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Nala - Lion King. Ons het dieselfde persoonlikheid

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
That’s who I praise - Brandon Lake