Francois Stemmet
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
OM NUWE VRIENDE TE ONTMOET

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
SUSHI

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
F1 WEDREN, EK IS HEELTYD VOOR

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
WEES VRIENDELIK MET MEKAAR

‘n Helpie is sinoniem met…
HELP MENSE OM JOU

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
ENZO DIE HOND, IN DIE FILM 'RACING IN THE RAIN'.

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
DIT HANG AF HOE EK OP DAARDIE OOMBLIK VOEL.