| Amonè Smith Nuwe avontuur..ruitersport As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? McDonalds, rys Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Fast&Furious.... ek wil altyd wen As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Wees lief vir al die diere ‘n Helpie is sinoniem met… Volhard As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Spirit - sy is braaf en hou aan. Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Take my home - Zubin |