| Divan Smit Die nuwe vriende en lang vakansie As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? My ma se hoendet Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Golf legend's, en ek kan net hole in ones slaan As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om vir al die arm mens geld te gee ‘n Helpie is sinoniem met… Omgee As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Percy Jackson want hy is handsome soos ek en doen altyd die regte ding Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Riptide van Vance Joy |