Chris Botha
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Die nuwe vakke

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Hoender vleis

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
?

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Almal moet vir my 1000 rand gee

‘n Helpie is sinoniem met…
Beste

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Luke Skywalker want ek will heer hoe 'n lighet saber werk

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Fugheta, want dit is een van my klavier stukke en ek kan dit goed speel