| Jay-Dee Slabber Om nuwe vriende te maak en nuwe goed te leer. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pizza Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? The mystery man want niemand weet wie hy is nie en sy spesiale vermoë is dat hy deerskynind kan word As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om met jou famillie tyd te spande ‘n Helpie is sinoniem met… Iemand wat ander mense help wat onseker is As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Nathan Drake van uncharted want hy gaan elke dag op skatte jag op soek na goud Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Evergreen deur Richy Mitch &The coal miners |