Aniqa Schutte
Waarna sien jy die heel meeste uit as Welpie van 2025?
Om deel te wees van die helpmekaar kultuur

As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees?
Lasagna

Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë?
The dancing ballerina, my spesiale vermoë is om in ballet te spin op een voet wat n pirouette genoem word

As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees?
Niemand mag boelie nie maar dat almal in goedheid saam sal leef

‘n Helpie is sinoniem met…
Pligsgetrouheid,disipline,respek,vriendelik

As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom?
Lucy Pevensie uit The Chronicles of Narnia ,want sy is sag en vertel sy is ook braafen jy kan haar altyd vertrou

Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy?
Only Jesus