| Renardo Scholtz Sport en die geesvang, interhoér As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Pasta Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Spiderman - en ek kan vlieg As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Wat ek se is wet :-) ‘n Helpie is sinoniem met… Hardwerkend As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Ironman - omdat hy ongelooflik slim is en agv daarvan het hy "super powers" Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? My home - Miles Smith |