| Mia Salmon Om uit my comfort zone te kom en nuwe dinge te doen. As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Sushi Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Fortnite, om te kan vlieg As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Om alle geweld te stop ‘n Helpie is sinoniem met… Lojaliteit As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Hermione Granger, sy is slim, sterk en onafhanklik Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Slow it down, Benson Boone |