| Conner Roesch Vir die rugby As jy vir die res van jou lewe net een tipe kos kon eet, wat sou dit wees? Steak en rys Veronderstel jou lewe is 'n videospeletjie. Wat is die naam van die speletjie en wat is jou spesiale vermoë? Rugby, en om dan die grootste en vinnigste te wees. As jy 'n reël of wet kon maak wat almal in die wêreld vir een dag moes volg, wat sou dit wees? Geen skool vir daai dag. ‘n Helpie is sinoniem met… Hardwerkend As jy enige karakter uit 'n film of boek vir 'n dag kon wees, wie sou jy wees en hoekom? Superman ek sou dan kon rond vlieg Jy word die geleentheid gegee om enige liedjie te speel. Watter liedjie kies jy? Wit skoene |